Liewe Heksie's 1st Breede Bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit was nou n moer lekker bash, behalwe vir die klein rooi fietsie wat moes saam ry.
Dankie aan Oppie, jou reelings was n wenner - dankie aan Hentie en Hanno vir die speel groep Saterdag bash toe en die span wat saam is en die honey mooners!
Sondag se rit terug was net so lekker en Rynet mag maar kiekies neem, van alles en almal.

Onthou net ASB ......................... Carrots se pa is oppie forum. :peepwall:
 
Mos gese ek sal hom 'ban' dan kan ons al die foto's opsit.  >:D
 
cocky said:
Onthou net ASB ......................... Carrots se pa is oppie forum. :peepwall:

Ja, daar was 'n middernagtelike sighting van die lesser spotted abominable jungle carrot...

Ek kan nie bevestig of ontken of daar beeld materiaal hiervan bestaan nie...

Dit was laat en die oerwoud speel truuks op 'n ou se verstand daai tyd van die nag...

:evil6:
 
Vioolsdrift was dit Oupa Heimie en sy brannas......Breede Oupa Heimie en sy mampoer......etter... :lamer:

My eerste Bash innie Kaap en dit was uit die boonste rakke. Goeie werk dankie Oppies en Hein.

Aan my mede trawante en kie....thanks vir die lekker road trip soontoe en terug. Rynet ek hoop nie ek raak gou gewoond aan die mooie Kaap nie sodat ek nog vir lank kan kykhier en kykdaar.  :ricky:

Ek sal bietjie deur my helmet cam se footage gaan....ek het goeies van die watercrossing.

Bus.....ek druk jou arm vir daai video..... :peepwall:
 
cocky said:
Dit was nou n moer lekker bash, behalwe vir die klein rooi fietsie wat moes saam ry.
Dankie aan Oppie, jou reelings was n wenner - dankie aan Hentie en Hanno vir die speel groep Saterdag bash toe en die span wat saam is en die honey mooners!
Sondag se rit terug was net so lekker en Rynet mag maar kiekies neem, van alles en almal.

Onthou net ASB ......................... Carrots se pa is oppie forum. :peepwall:
Sy Pa is alles gewoond !
 
arno said:
Heimer said:
Mos gese ek sal hom 'ban' dan kan ons al die foto's opsit.  >:D
Wanneer laas is jy gesue ?


Oee - Pater Arno hou ons dop  :peepwall:
 
arno said:
cocky said:
Dit was nou n moer lekker bash, behalwe vir die klein rooi fietsie wat moes saam ry.
Dankie aan Oppie, jou reelings was n wenner - dankie aan Hentie en Hanno vir die speel groep Saterdag bash toe en die span wat saam is en die honey mooners!
Sondag se rit terug was net so lekker en Rynet mag maar kiekies neem, van alles en almal.

Onthou net ASB ......................... Carrots se pa is oppie forum. :peepwall:
Sy Pa is alles gewoond !
Sorry oom. :peepwall:
 
Dankie vir die foto's Rynet , kan sommer sien dit was weer n lekker besigheid .  :thumleft:
 
Thanks for the fodies Rynet, looks like a lot of fun was had by all  ;D
 
Note to self: Wag dat die ou voor jou heeltemal deur die water is voor jy ingaan. Ek doen dit gewoonlik....weet nie hoekom ek dit die keer nie gedoen het nie... :lamer:....dit was so ver ek dink nie ek kon mooi sien nie.... :peepwall:

[flash=800,600]https://www.youtube.com/v/Yhh0c6GSrdE[/flash]
 
Bliksem hoe mis ek nou die Kaap! WAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!

Dankie vir die storie en die fotos Netta!  :thumleft:
 
Rynet 
 

Attachments

  • 20131124_090828.jpg
    20131124_090828.jpg
    429.1 KB · Views: 264
:biggrin:
 

Attachments

  • windgatkrokkodil.jpg
    windgatkrokkodil.jpg
    178.7 KB · Views: 226
Top