As ek reg onthou was hier n ou met die naam van Struan wat van Spanje na Maroko deur is maar Algeria was n groot probleem en hy moes n eskort he. Nou is dit n nog groter probleem, ek het n vriend wat daar werk en daar is af en toe nogal n bietjie 'ongemak'.
Niks fout om terug te ry nie, daar is soveel van Afrika om te sien, die lys is endloos en as ek kon sou ek 2 jaar gebruik het om Afrika deur te toer en dan sou dit nie genoeg tyd wees nie.
Net die groot 'lakes' in sentraal Afrika, soveel om te noem en ja, ek was ook soos mr Zog in die Danakil depression en dit is n moet as n mens reeds soos jy Lalibella en Auxum gesien het!
Ek sien dit gladnie as n laagtepunt nie nie Schalk, als werk uit soos dit moet. Waar jy ook al gaan, jy het n 'fanblad' hier!