Long overdue intro

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

handre_w

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
83
Reaction score
22
Bike
BMW R1200GS
Hello almal

Na jare se rondsluip hier op die forum het ek besluit dis tyd om myself bekend te stel. :)

Ek het vir lank n 2008 KLR gery en vroër die jaar n 1200GS aangeskaf. Hier onder is n foto van die GS.

Groete
Handre

Johannesburg

20190203.jpg
 
Top