Maandag Meerkat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
2StrokeDan said:
Lekker een Garfield!!

Thinus Coetzer op Nieuwoudtville het op my laaste telling 180 fietse in 2 store gehad, nou seker al meer. Hy restoureer nie, maar sal met aankoop alle roes, ens. stop en behandel sodat die fiets nie verder agteruitgaan nie, dan is dit stoor toe met hom.

Daar is blykbaar nou meer as 200, en meeste van die fietse lyk in redelik goeie toestand.

Ek wil 'n naweek daarvan maak soontoe sodat ek 'n dag of langer het om op my tyd te kan kyk wat daar alles is.
 
Garfield said:

Absoluut die moeite werd.
 
Waardevolle stoor wat daai man daar het.
 
En ek moes by die werk sit. Ai!

Lekker weer gewees vir ry
 
Top