Mariepskop Trip Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I was part of 140 squadron - 70 Mobile Radar Unit.... spent nearly 18months in Ondangwa/SWA.

Had a song we used to sing...:

We're 140 squadron, we're far away from home..
We're highly bedonnered, so leave us alone!
Sing hi, sing lo....
140 squadron will never say no!

Ondangwa, Ondangwa... oh wonderful land!
Six feet of fuckall, and acres of sand! Sing hi, sing lo....
140 Squadron will never say No!

:ricky:
 
My doner ek kan nie glo hoe daai plek nou lyk nie!Ek het baie daar bo gaan werk aan die repeaters in die vroë 90's toe was dit darem 'n netjiese basis gewees!
 
dual said:
Bring herrinneringe terug
'n Hele klomp jare gelede (dink 1995) saam met die Weermag se Hart-klub daar gaan stap
Toe was die basis nog werkend
In die kwartiere geslaap, in die menasie ge-ëet, posh plek gewees
Jammer om die plekke so te sien ten gronde gaan

Lekker trippie  :thumleft:

Ja dis altyd sad om te sien hoe geboue wat kan gebruik word so te gronde gaan.
 
As kind het ons oppad Mariepskop toe gebly in die mid 80's, skool geloop by laerskool mariepskop. Elke oggend het die militere kaspers ons skool kinders langs die grond pad opgetel en busstop (teerpad) toe gevat. Ek dink daar was toe daai jare baie onluste gewees en daarom met die kaspers gery.

Daai militere basis laat my dink aan Chernobyl en die dorpie Prypiat wat net so verlate gelos is.


Lekker RR, bring baie memories terug!!!
 
Baie hartseer om dit so te sien  :-\
Was een keer daar as kind in die middel 80's.
Kleuterskool en paar jaar laerskool op Mariepskop gewees.
 
Top