Memel with my besties

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
990 bly maar MOOISTE bike op die pad tot vandag nog..... :thumleft:

Waar jy die casing protectors gekry Canzius?
 
NK:Can you still buy petrol at the garage next door to the hotel?

Thks
 
Ons is deur Memel met die KZN Bash. Nuwe eienaars is n jong couple. Hy ry n 690.

Nog baie werk maar hulle is besig met die herstel werk, breakfast en aand ete was baie lekker gewees.

Ondersteun hulle as julle kan.
 
Hello NK enige kans dat jy n gps file het vir die trip
 
Patrol said:
Hello NK enige kans dat jy n gps file het vir die trip

Stuur my 'n pm
Ek het helse lys van ouens wat roetes vra, sal saker een of ander tyd daarbij moet uitkom  :peepwall:
 
That looks like beautiful riding country and you guys are doing it right with boerie braais. 

Sent from my LM-V600 using Tapatalk

 
Top