Mens is nooit te oud om te leer nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Eish ou Sagie .................. dit was sommer n lekker trippie gewees.....  :thumleft: ................ en ons kon darem vir ou ETS laat voel hoe dit voel om in n bietjie reen ook te ry .............  :biggrin:

Sal jou laat weet as ek weer so n Overberg/Ruens trippie gaan doen .................. :thumleft:
 
Oom Foe-rie said:

Asb. Dit was sommer baie lekker en love dit om die nuwe paaie te verken!!
 
Top