alwyn_gs
Race Dog
So kom die 11 April, en ons is baie opgewonde, dis Woema se oornag rit na Dullstroom toe, en ons ry saam. Michelle se langste rit nog.
Die Groep, Jan, Tertius, Hennie en Michelle en ek.
Saterdag middag so 12:00 weg by die Woema Winkel oppad na Greystone, Dullstroom. Die pad lei ons om Loskop, via Learsdrif na Dullstroom.
Michelle se skill level begin meer en meer verbeter, en ons begin onbekende roetes aanpak. Van om Loskop se gravel highways na die rutted paaie oppad Dullstroom toe, se ry met soveel selfvertroue...
Het die groeter fietse vooruit gestuur, en het laat sy binne haar eie comfort zone ry... geleidelik self vertroue opbou

Attachments
-
11133699_10153282863845850_2644546853864400297_n.jpg98.9 KB · Views: 855
-
11149279_10153282869660850_1074286479592190236_n.jpg75.7 KB · Views: 854
-
DSC_2214.JPG201.8 KB · Views: 849
-
DSC_2217.JPG157.1 KB · Views: 845
-
DSC_2221.JPG24.3 KB · Views: 848
-
DSC_2222.JPG180.3 KB · Views: 848
-
DSC_2226.JPG240.7 KB · Views: 841
-
20150411_174050_HDR.jpg125 KB · Views: 847
-
11000576_10153251143112072_496827992550068331_n.jpg104.1 KB · Views: 846