alwyn_gs
Race Dog
Na maande se beplanning en baie voorbereiding voor af, van Land Cruiser’s wat ‘n nuwe laaikas en vrieskas kry , 'n X5 wat nuwe bande kry, nuwe tente en opgradering van kamptoerusting, R1200GS’e wat gediens is, nuwe bande en nuwe persoonlike beskerming op ‘n ander – is die fietse op sleep waentjies en 4 van die 5 Varkies Ryers,:Willem, Egbert, Deon en Alwyn is oppad na die BMW GS Trophy te Montagu, maar met ‘n meander van n avontuur van 12 dae vooraf…