Montagu pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,356
Reaction score
922
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vinnig die naweek vir 'n WeePee ou gaan kuier en Sondag terug oor die mooie Montagu pas teruggery

Mooi omgewing - sal weer gaan met meer tyd om meer fotos te kry

MontaguPas01.jpg


MontaguPas02.jpg


MontaguPas03.jpg


MontaguPas04.jpg


MontaguPas05.jpg


MontaguPas06.jpg


MontaguPas07.jpg


MontaguPas08.jpg

 
Die Montagu pas is pragtig.

Ek het dit al 'n hele paar keer met die bakkie gery, maar nog nooit met die bike nie.
Dit is beslis die moeite werd om daar oor te ry - indien enige iemand wonder!
 
Hi Dual, dankie vir Sondag. Dit was lekker om saam met julle te ry !
Bly om te sien julle is veilig tuis.
 
Hy het natuurlik by daai DG gaan suip in George Saterdag. :pot:

Was dit die moeite werd om by daardie DG te kyk op sy eie tv hoe sy span afkark? :peepwall:
 
Oh man, I miss that part of the world!!! One weekend, I cycled up there, drove up there...and went up by "train" ( the Powervan). I've cycled up there about 6 times. Awesome pass. Thanks for sharing, mnr., laat my verlang!
 
boere said:
Hy het natuurlik by daai DG gaan suip in George Saterdag. :pot:

Was dit die moeite werd om by daardie DG te kyk op sy eie tv hoe sy span afkark? :peepwall:

Ek verstaan nie jou afkortings nie, en wie het so gesuip :pot:
 
Top