Goeie middag Dawgs
Eerstens, ek weet nie of die, die regte plek of die forum is om die vraag te post nie. So wees my genadig en moet my asb nie uitk@k nie. :'(
Goed, weet enige iemand dalk van iemand wat met 'n bakkie (sonder 'n canopy) vanaf Bloefontein na Johannesburg of Potchefstroom se kant toe ry tussen die datums (22 Augustus tot einde Augustus).
Ek het onlangs 'n motorfiets (XT 660 R) gekoop by 'n vreeslike aangename dawg en wil graag die fiets by my uitkry sonder om gebruik van duur Bike transport te maak. Die fiets se aankoop het my redelik platsak maar ek sal al my laaste sente bymekaar skraap om die persoon, wat my hopelik kan uithelp, te vergoed.
Laat weet my asseblief, ek sal dit opreg waardeer.
Groete
Mat
0826147484