0012 said:Jinne baie mooi RR :ricky:
Vis Arend said:Kwaai mooi, laaik jou roete. :thumleft:
Dutchman81 said::sip: Ek en MevDutchman het nou altwee lekker saam gery , baie dankie oom Jmol en oom David die RR is baie mooi . Het die jaar die Bash gemis maar volgende jaar is ek verseker daar....
Die koffie en koek was n groot plesier en ons hoop oom hulle maak vinnig weer n draai hier by "Dutchmans inn" :thumleft:
2StrokeDan said:Pragtig!!
Ai tog, waar is die kaliber van onderwyser wat 25 jaar by n plaasskool kan diens lewer?
Was ook lekker om jul te ontmoet in lewendige lyfies.
JMOL said:Dorsland.
Vanaf Cradock ry jy by die skougronde uit na Mortimer se kant to vir seker 4 kilos. Draai dan regs oor die spoorlyn na Swaershoek en volg die pad vir seker so 50 kilos waar jy regs moet draai en dan ry jy Pearston toe.
Dis n mooi stukkie Suid Afrika daai. Jy ry natuurlik voor Bie se voordeur verby en asDorsland said:JMOL said:Dorsland.
Vanaf Cradock ry jy by die skougronde uit na Mortimer se kant to vir seker 4 kilos. Draai dan regs oor die spoorlyn na Swaershoek en volg die pad vir seker so 50 kilos waar jy regs moet draai en dan ry jy Pearston toe.
Ek gaan hom bietjie plot op Basecamp :thumleft:
spoedvark said:Great RR! Super pics!
Volgende jaar gaan ek saam!
Birthday party sal Moët wag!
FireBoy said:Hi Jmol,
It was a pleasure to ride with you, David, Darryl, Maco and Jo on the way out.
Thanks for the RR and the pictures. I am looking forward to the next ride already, Baviaans is on the list of must do again for sure.
Fireboy
Enter your email address to join: