My favourite bike pix

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jis, dis mooi die - laat my net nog meer krapperig raak omdat ek te lank laas ordentlik gery het.
Mens moet hierdie herinneringe meer gereeld her besoek - dit is kos vir die siel
 
Bly nog een van my gunsteling motorfietse!!!

02656E9F-60E8-4A45-845D-BDECFA04223E.jpeg
 
Last edited:
Jip dis waar ek julle altwee ontmoet het, ons het in n ry gekamp, kon nooit verstaan hoekom hy van een tent tot n ander gery het, tot ek agter kom sy panniers was eintlik koelbokse vol bier.
 
Mens kan eintlik nie glo dis 12 jaar gelede nie! :oops:
Tyd vlieg as mens heeldag op Wilddogs sit..................................................................................................................................................vra my ek weet!! 😜 :p
 
Die wind het my tot in die kantoor ingewaai vandag Chris. Hel hy waai darem 'n barshou vandag hier by ons.🌪️
 
Latest posts

Top