My Port Elizabeth and Roundabouts (19/5/13)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice Jup, ek onthou Happy Valley van 30 jaar terug, damm dis lank. Die Red Windmill  was mos daar naby, het jy nie n ou foto daar nie :thumleft:
 
:ricky:
 
Attachments

  • 100_1314.JPG
    100_1314.JPG
    271.4 KB · Views: 274
OK for my next request i would like to see ............ Cheers Jup :thumleft:
 
XT JOE said:
OK for my next request i would like to see ............ Cheers Jup :thumleft:

Anytime  :thumleft: I do requests with pleasure when I can get around to the spot.  :ricky:
 
Just some more pics I took around The Windmill, Hobie and Humewood beach while waiting for Japie. We’ve been around this area before, so lets the pics just talk.

And then I ran out of light.
 
XT JOE said:
:thumleft: gooi bietjie noord daar vir despatch se vallei

Yep, gaan so maak, want dit begin nou nodig lyk om so bietjie uit te brei. Die dat ek ook maar die heading verander het. Gedink om die naweek bietjie daar 'n draai te ry  :thumleft:
 
Ek weet dit is bietjie verder aan maar het julle nie n paar mooi fotos van Elandsrivier nie.
Dit is waar ek groot geword het. Het natuurlik nie self baie fotos nie. Ek soek spesifiek fotos van die areas waar ons plaashuis was.
Die kerk en skool was oorkant ons huis op ons plaas.

Daar het ek my eerste fiets brand geskop en gery, Suzuki RV90 en later skelm my pa se xl 200 gery as hulle dorp toe was! Hy was te groot vir my.

Sal vanaand kyk of ek n paar fodies het

Good times

Kaspaas said:

Ek ry baie daar en as jy raker kan beskryf waar dit is sal ek vir jou die fouties kry en op 'n aparte RR sit.
 
Kan ek nie ma my job da na julle toe skuif nie, die pics maak my sommer bedroef. Al wat ek kan afneem is cagers elke ogend.
 
Then and Now. Another old one sent by DeonS of Target Kloof(crossing the Bakens) during the '68 floods, followed by what it looks like today.
 
Attachments

  • 270571_10150365172454115_623879114_10092967_525203_n.jpg
    270571_10150365172454115_623879114_10092967_525203_n.jpg
    174.7 KB · Views: 246
  • 100_1332.JPG
    100_1332.JPG
    278.3 KB · Views: 239
jupiter said:
Then and Now. Another old one sent by DeonS of Target Kloof(crossing the Bakens) during the '68 floods, followed by what it looks like today.

I remember that flood well. That was shortly before we left and moved to Cape Town. I am still in love with the girl that sat next to me in class (the old Handhaaf laerskool in Uitenhage)
 
jupiter said:
XT JOE said:
:thumleft: gooi bietjie noord daar vir despatch se vallei

Yep, gaan so maak, want dit begin nou nodig lyk om so bietjie uit te brei. Die dat ek ook maar die heading verander het. Gedink om die naweek bietjie daar 'n draai te ry  :thumleft:

Hi jupiter!!
As jy hierdie kant toe kom laat weet, meskien kan ons saam bietjie die area verken!!!
 
Hotwire said:

Gaan so maak. Wil kyk om die naweek bietjie met my dogters rond te ry. PM jou sell no vir my.
 
A bit wider than usual, but here by special request.  :thumleft:

Kaspaas said:
Ek weet dit is bietjie verder aan maar het julle nie n paar mooi fotos van Elandsrivier nie.
Dit is waar ek groot geword het. Het natuurlik nie self baie fotos nie. Ek soek spesifiek fotos van die areas waar ons plaashuis was. Die kerk en skool was oorkant ons huis op ons plaas.

Daar het ek my eerste fiets brand geskop en gery, Suzuki RV90 en later skelm my pa se xl 200 gery as hulle dorp toe was! Hy was te groot vir my.

Sal vanaand kyk of ek n paar fodies het

Good times

Hier's hys hy Kaspaas. Vandag so vinnige trippie gedoen. Sal die link vir die RR ook hier post dat jy die res van die foto's kan sien.
 
Attachments

  • 100_1345.JPG
    100_1345.JPG
    294.9 KB · Views: 195
  • 100_1346.JPG
    100_1346.JPG
    282.6 KB · Views: 195
  • 100_1347.JPG
    100_1347.JPG
    291.3 KB · Views: 192
  • 100_1348.JPG
    100_1348.JPG
    342.9 KB · Views: 187
Spesiale foto's aan al die huidige en ex Oos Kaapenaars wat al vergeet het hoe mooi ons stukkie wereld is!!!

Mooier as die kan jy nie sommer kry nie!!!

Gamtoos Rivier en Mond van n ander oogpunt!!!!
 
Attachments

  • 30042012088.jpg
    30042012088.jpg
    224.1 KB · Views: 174
  • 30042012089.jpg
    30042012089.jpg
    215.1 KB · Views: 173
  • 30042012090.jpg
    30042012090.jpg
    206.9 KB · Views: 177
  • 30042012091.jpg
    30042012091.jpg
    199.8 KB · Views: 171
Hi Almal wat buffers het om hierdie so 'n interesate onderwerp temaak. Ek het dit nou baie geniet om na al die foto's en goedtjies en dates te lees.
Ja en PE is 'n fantastiese skoon plek. Ek kom nou die laaste 2 jaar redelik gereeld  hier om vakansie te hou, en ek het besluut hier moet ek meer in die omgewing kom rond ry.
Dankie Jupiter vir al jou kommentaar by jou kiekies. Dit maak die foto's net soveel meer interesanter.
Ek gaan ook hier by my 'n paar foto's neem en dit met julle deel!
 
Jup Net gou ... Daai kiekie van baakens...
die een foto(ou een) as jy na 5 ways toe ry.... die ander een is as jy na walmer toe ry... is ek verkeerd as ek dit so kyk.
vra net
 
MR.E said:
Jup Net gou ... Daai kiekie van baakens...
die een foto(ou een) as jy na 5 ways toe ry.... die ander een is as jy na walmer toe ry... is ek verkeerd as ek dit so kyk.
vra net

Dis onder in Targetkloof. Altwee kyk in Walmer se rigting. Op die ou foto... kyk die rots wand aan die regterkant. Op die nuwe foto is dit met die bome toegegroei.
 
Hotwire, so paar jaar gelede het 'n see-visvang dink my beetgepak en ek is vertroulik vertel dat omtrent net daar waar die foto in die Gamtoos geneem is, is die plek om kabeljoue te vang wanneer die gety inkom. Kan jy dit bevestig of ontken?  ;)

Terloops, ek het tot nou toe nog steeds nie 'n see-vis kon vang nie. Net babers en karpe.
 
Top