Namibia......Seriaaaas?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ok Manne nou gaan ek my seker oop maak vir baie kakas.  Yes ons gaan Nam toe in Augustus ??? My droom is om van Suid na Noord te ry tot daar waar ons oorlog gemaak het en dan Oos deur die Caprivi en dan dwars af deur Botswana terug Phalaborwa toe :mwink: maar ek begin nou bietjie stress as ek die manne se RR's lees oor die paaie. Ek en die Sand Monster het al by verskye geleenthede ontmoet en ons is noggie lekker Tjomas nie. Ek sou myself klasifiseer as n gemiddelde ruiter met redelik tot minder grond ervaring.....Geniet dit baie maar stess gewoonlik na die tyd as die kak al verby is. Worry ek verniet ??? ................Julle wat die plek al gereeld besoek het? Sress ek al weer verniet :patch:
 
Top