NATIONAL 1100/1150 GS GET TOGETHER NEAR GARIEP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hey Franna,

Jy't iets besonders gemis boet...

(Wil nog met jou praat oor daai stiekers wat ek op jou bike by Snow Valley gesien het)
 
Looks like you guys had a blast!

Great to see so many piggies in a row  :snorting: :snorting: :snorting: :snorting:

Glad there was some class present though.......Kraftfahrzeuge Trunkenpolz Mattighofen  >:D

:ricky:
 
Hey hey Varkies!

Ek is nog nie terug by my casa in Witrivier nie - steeds en route. Tans in die Vrystaat by die Parentals, maar behoort more terug te wees dan sal ek lekker pics post.

Eerstens - Dankie Obi-Wan en Pierre vir al die reelings en admin, dit was n great event en ALMAL het dit gesmaak. Die venue was great, die T-Shirts is sweet en die manne en moo-minne het lekker gesocial. Ek het veseker nuwe pelle gemaak en sien uit om weer saam te ry in die toekoms.

Tweedens - Dankie aan al die varkies wat gepitch het vir die event, dit was great om gesigte by die name te sit..........ok ok, dalk nie almal het TV gesiggies nie en julle avatars lyk beter, maar a jol of note non the less  :ricky:

Derdens - Volgende jaar se 1150 NATIONAL gathering is klaar op my lys, let the good times roll!

PS: Scruff - jy moes net gevra het vir koffie, ek weet jou ma het n goed gemanierde goeie boerseun groot gemaak, maar jou Afrikaanse maniere gaan maak dat jy en vroulief vrek van die dors ini oggende  :ricky:
 
macjohnw said:

Ek het nogal gewonder oor daai A en B kamp stories - want ekt ook niks gekry nie  :imaposer:

Ek was seker in kamp C  :laughing4:
 
:lol8: Ek sal defnitief volgende keer, ek bring die pitte/bone en jy maak dit :sip: :thumleft:

Ras said:
macjohnw said:
PS: Scruff - jy moes net gevra het vir koffie, ek weet jou ma het n goed gemanierde goeie boerseun groot gemaak, maar jou Afrikaanse maniere gaan maak dat jy en vroulief vrek van die dors ini oggende  :ricky:

Ek het nogal gewonder oor daai A en B kamp stories - want ekt ook niks gekry nie  :imaposer:

Ek was seker in kamp C  :laughing4:

Ras gelukkig het ek van daai biltong en droëwors gekry, ek weet nie wie het dit gebring maar groot dankie v die vleis, het my baie gehelp toe daai oom by die hotel ons kos vergeet het  ;D
 
John, ek soek grootasseblief daardie foto wat jy van my en Helen geneem het net voor ons gery het in high-resolution, email hom seblief na SEINNO at GMAIL dot COM. Ek wil dit vir haar laat print, is die eerste keer in haar lewe dat sy so ver op 'n bike gery het, of by so 'n lekker gathering was. Sy sê ook dit is baie lekkerder as die enigste rally wat sy op was - die Impala hierdie jaar.

En jy sal my nie glo nie, die dag na ons by haar huis gestop het is ons na 'n garage sale toe en kry toe net so 'n MOKKA EXPRESS keteltjie soos daardie een van jou.
 
Labrat said:
Ras gelukkig het ek van daai biltong en droëwors gekry, ek weet nie wie het dit gebring maar groot dankie v die vleis, het my baie gehelp toe daai oom by die hotel ons kos vergeet het  ;D

Ek dink Henning het dit gebring - hys nogal nie te kak al ry hy 'n 1200  :pot:
 
Ras said:
macjohnw said:
PS: Scruff - jy moes net gevra het vir koffie, ek weet jou ma het n goed gemanierde goeie boerseun groot gemaak, maar jou Afrikaanse maniere gaan maak dat jy en vroulief vrek van die dors ini oggende  :ricky:

Ek het nogal gewonder oor daai A en B kamp stories - want ekt ook niks gekry nie  :imaposer:

Ek was seker in kamp C  :laughing4:

Ras,

Julle ouens wat so bly vroeg opgestaan het was in Kamp Staaldraad!
 
Van die hotel besluit die manne dit is tyd v n groep foto en so......

DSC_0095-2.jpg

:lol8: :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

_DSC0097.jpg

_DSC0100.jpg

DSC_0133.jpg

DSC_0131.jpg

DSC_0130.jpg

DSC_0126.jpg

DSC_0123.jpg

DSC_0121.jpg

DSC_0119.jpg

DSC_0115.jpg

DSC_0109.jpg

DSC_0112.jpg

DSC_0108.jpg

DSC_0106.jpg

DSC_0105.jpg

DSC_0150.jpg

Nice foudies Scruf - julle twee colourcode darem mooi met daai bike!!  :biggrin:
 
Stofdonkie said:
Nice foudies Scruf - julle twee colourcode darem mooi met daai bike!!  :biggrin:

Dankie, die brug fotos het net nie v my so mooi gekom soos ek dit graag wou gehad het nie :( die ouens wat van die fotos wil he moet maar pos adres pm dan sit ek dit op n cd
 
Kan ek myne sommer more by jou kry in Secunda?
 
Mambat said:
Looks like you guys had a blast!

Great to see so many piggies in a row  :snorting: :snorting: :snorting: :snorting:

Glad there was some class present though.......Kraftfahrzeuge Trunkenpolz Mattighofen  >:D

:ricky:

Kom Tow My?  ???
 
So bietjie tyd v rus en flying Brick draw ;D

20121216_164321_zpse05a42ec.jpg

20121216_164425_zps649c4e65.jpg

20121216_185311_zpsb34b8d10.jpg

20121216_185240_zps9757d8b2.jpg

_DSC0215.jpg

GregOnGs dankie v al die branas wat jy gekoop het, skuld jou  :thumleft:
_DSC0214.jpg

_DSC0207.jpg

_DSC0206.jpg

_DSC0213.jpg

_DSC0216.jpg

_DSC0217.jpg

_DSC0221.jpg

_DSC0223.jpg

_DSC0224.jpg

_DSC0230.jpg

Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het!!!! :thumleft:

En dan n GROOT dankie aan ons Hemelse Vader wat ons almal veilig tot da gekry het en weer terug by die huis :thumleft:
 
Dink bikers moet 'bike kamp stoele' ontwerp......  :sip:
 
Eishhhhh, You win some and you loose some...
Man did I loose out big time on this one :'( :xxbah:
So glad it turned out to such an awesome weekend for those that made it :thumleft:
 
Latest posts

Top