Snafu
Grey Hound
Kriek1 said:Frannarossi said:Ja my vrou reken hoe sou ek voel as sy alleen weg was vir 'n naweek en 'n ane man het dieselfde met haar gedoen.Toe sê ek vir haar sy het hare en ek nie,maar my verduidelikning het nie vir haar sin gemaak nie eepwall:
Dink julle dit sal die situasie help as julle verduidelik ek is 'n lesbian (not). Just a thought. Meskien maak dit die klap sagter as da wife my ontmoet. Eks skadeloos ouens, net 'n moerse party animal. ot:
Kriek, dit is nie jou probleem nie, ignoreer asb
dankie vir update op Dirk, was goed om hom weer te sien, en dan nog Kokkie ook. Goeie herinneringe