National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hierdie outjies??
 
Attachments

  • IMG_0101 - Copy.JPG
    IMG_0101 - Copy.JPG
    188 KB
Na ons heeldag agter Ta en sy Muskateers gery het het ons besluit om hierdie passie 'n bietjie in te kleur met 'n paar groottes op strategiese plekke ter illustrasie van ons frustasie :peepwall:
 
Attachments

  • IMG_0079 - Copy.JPG
    IMG_0079 - Copy.JPG
    210.8 KB
Nodeloos om te sê die man het dit afgelag maar hy't darem geweet hy moet hulle verwyder vir sy maters..
 
Attachments

  • IMG_0080 - Copy.JPG
    IMG_0080 - Copy.JPG
    210.6 KB
weskus said:
Hierdie outjies??

:eek: amper!!! myne weet nie watse een??? Maar ek was amper daar af.
weskus said:
Nodeloos om te sê die man het dit afgelag maar hy't darem geweet hy moet hulle verwyder vir sy maters..

Behalwe vir die duik in my rim ............... :peepwall:
 
Weskus, daar is net een mooi KTM en dit is 'n witte. :thumleft: :biggrin:
 
tottetos said:
Weskus, daar is net een mooi KTM en dit is 'n witte. :thumleft: :biggrin:
:laughing4: Hulle is almal mooi , net perty is mooier as ander  >:D
 
tottetos said:
Weskus, daar is net een mooi KTM en dit is 'n witte. :thumleft: :biggrin:

........OEEEEEEEEEEEEEEE ............ en op die wittes verloor die vroue pillions hul klere langs die pad  >:D >:D
 
Oom Foe-rie said:

Die storie wil ek nog op n dag hoor :mwink:
 
Weskus , ek hoop hulle praat van Tottetos en nie van jou nie .
ps. daai wit katooms  het ook nog amper te veel oranje in .

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Attachments

  • Photo1098.jpg
    Photo1098.jpg
    111.7 KB
Nee ............ dit was nie Weskus se pillion wat haar klere afgegooi het nie ................ >:D
 
Oom Foe-rie said:
Nee ............ dit was nie Weskus se pillion wat haar klere afgegooi het nie ................ >:D

Praat jy dalk van 'n pannier wat gebreek het? :)
 
Snafu said:
Oom Foe-rie said:
Nee ............ dit was nie Weskus se pillion wat haar klere afgegooi het nie ................ >:D

Praat jy dalk van 'n pannier wat gebreek het? :)

Nee ........................ niks het gebreek nie ..................... die klere het net deur die lug getrek en Andy660 het amper soos Bus se avatar gelyk ..................  >:D >:D
 
Had a caht with Maudie this morning.

Hulle het net so lekker gekuier by die bash! Lekker gelag ens. :biggrin:

Bar men kry hul geld more. Profit share on bar takings.

Dink hulle gaan nou aftree. :biggrin:
 
Kry toe vandag eers tyd om hierdie RR te lees, hel dit was nou n lekker lees, thanks vir almal wat input geggee het.
Ek maak nog werk van my RR so tussen die werk deur, sal hopelik daarby uitkom voor die volgende bash!  :biggrin:
 
LeonDude said:

Sien uit na die fotos      :peepwall:
 
Top