Pavlovski
Race Dog
Goeie dag aan al die avontuurlustige bikers. Wat 'n fantastiese web werf....like al die stories & intresante vra. Beplan om binnekort 'n "duel purpose" beemer langs my K1200S in die garage te park. Enige opinies oor die BMW G650 X-Challenge?