Newbie- Doapie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

user 11268

Pack Dog
Joined
Sep 1, 2011
Messages
102
Reaction score
0
Hi ooms hoop ek doen die storie reg??
Vanaf die lekka Weskus. Grondpadry het begin met Ktm 950 adv. Toe geupgrade na 990 adv. Kry toe KTM 625 sxc wat ek nou saam met 'n 950se het. Saam met dit het ek gespeel met Suzuki RM 450, RM 250, weer RM250 en nou Yamaha WR450. Aangename hoekie wat julle hier het. Kan net lekkerder raak!!
 
Top