Myburgh_86
Pack Dog
Howzit all
Ek is n "Newbie" hier op Wild Dog.
Ek bly in die Noordelike voorstede in die Kaap, is baie gelukkig getroud (ja... moet bietjie gatkruip!), het n seun (7) en n dogter (4).
Werk "Offshore", so wanneer ek by die huis is skuur ek gat soveel ek kan.
Geniet al die fotos en stories op Wild Dog vreeslik baie. Sien uit daarna om van julle te ontmoet en toekomstige "uitstappies".
Hier is sommer n paar fotos van my familietjie en my speelgoed.