Nog n` hond in Elliot

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 9, 2010
Messages
6
Reaction score
0
Location
Elliot
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello hello hello

Ek is Anton, woon in Elliot !

GlenInk het my van die forum vertel, moet se hy was reg, die site van julle is reg vir n` man met n`bike !

Ek het sopas n` Honda Africa Twin gekoop, gaan hom die naweek wat kom gan haal  :ricky:

Eerste trip is klaar op die kaarte Rhodes toe vir lunch !

Mooi bly brakke  :thumleft:
 
Top