NoordWes Bash 2012 Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nog 'n paar fotos van die pad soëntoe en terug:

DSCN2416.jpg

Daar moet altyd noodvoorraad saamgery word ingeval mens in die wildernis verdwaal

DSCN2418.jpg

Dié foto hoort dalk in die "Photos that make you want to ride" thread, maar hy is nou hier.  Die lekker grondpad verby Bokkraal

DSCN2419.jpg

JK is oppie regte pad met daai oranje fiets, hy moes nou net 'n BMW gewees het  :pot:  :imaposer:  Hier kuier ons bietjie by die Marico Oog

DSCN2446.jpg

Thys in ernstige pak mode.  Mens kan maar sê hy was bietjie die hoenders in  :biggrin:

800GSenoukar.jpg

Dié ou wrak oppad huistoe langs die pad gekry.  Die kar boffins kan dalk laat weet wat is dit.  Dalk 'n Model A Ford?

Karstoot.jpg

Hy't gesukkel om te vat so dis beslis nie 'n Toyota nie

DSCN2469.jpg

Nog een

DSCN2463_2.jpg

(koel) Perdekrag van 'n ander soort by Geyerspan
 
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
 
Draadkar said:
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:
 
Lyk na 'n uiters suksevolle bash!  :thumleft:

Baie geluk aan die organiseerders, fasiliteerders en natuurlik die dawgs waarsonder die bash nie sou wees nie!  :deal:

Well done!  :thumleft:
 
Duracell said:
Draadkar said:
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:

Ja maar waaragtig sonder daai spilpunte gaan sy perde in daai omgewing sukkel want dis net bankrotbos waar mens kyk.  Waar was jy op die bash gewees?  Jy moenie te hard werk nie.  ;D
 
Rynet said:
Looks like a great Bash , and lekker rides you had . :thumleft:

Well done Raka , show them what a GS Adv can do . :biggrin:

And Kilroy , Im impressed about your somersault abilities  :biggrin: and hehe classic foto this one .  :imaposer:

Thanx Rynet , I think its in both Kilroys gimnastics and my bravery a case of show them what alcohol can do.... :ricky:
 
Raka said:

:imaposer:  :imaposer:
 
Thanks ZAR and his wonderful wife for all the arrangements made and done.  ZAR, jou uister. Dit was nou a prag van n plek.  Genoeg toilette en storte en als.  :thumleft: :thumleft:  NIEmand kan kla nie.

Thanks again.
Now we look forward to NW BASH 2013.
 
Baie dankie ZAR en almal wat bygedra het om dit so groot sukses te maak. Spesiale dank aan Raka vir die great musiek, en dat hy nie Kilroy sy eie musiek laat speel het nie. ook baie dankie aan Excalibur wat betyds opgedaag het om klas aan die partytjie te gee. Was great, sien defnitief volgende jaar weer.
 
Dorsland said:
Duracell said:
Draadkar said:
Look its a horse wash  :imaposer: :imaposer:
:laughing4: Piet Bedryf (Botha) se perdeplaas naby Grootpan - Van die beste Fries-perde in die wereld loop op daai plaas  :thumleft:

Ja maar waaragtig sonder daai spilpunte gaan sy perde in daai omgewing sukkel want dis net bankrotbos waar mens kyk.  Waar was jy op die bash gewees?  Jy moenie te hard werk nie.  ;D
Die hard werk is 'n kleiner probleem gewees die afgelope naweek. Familie verpligtinge, vrou wat werk en skietklub se jaareindfunksie was die rede wat my weggehou het.  :'(  Vrydagaand was ek in 'n redelike slegte bui, SWAMBO wou toe weet wat is fout, ek het net geantwoord "NW Bash by Andre-hulle" Sy't net gelag en my liewer uitgelos vir die res van die aand.  :biggrin:

Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?
 
Aan ZAR en almal wat gehelp het, baie dankie vir n baie lekker bash. Ek dink een van die dinge wat hierdie bash vir my lekkerder gemaak het was die feit dat alles en almal lekker bymekaar was.
 
ZAR, julle almal, dit was ongelooflik lekker. Andre jou plaas is tops!!!!  Baie dankie aan almal. Wat n naweek!!!! :ricky:, hoop ons kan dit volgende jaar weer doen. :thumleft: Baie DANKIE!!! Kan nie wag :drif:
 
Duracell said:
Pielas, het jy op die PUK geswot, jou aangesig lyk so baie soos 'n snr wat in 1991 saam met my in Caput Gang 1 was?

Die man is orals op Police File bekend. My kollega, Stella en haar man, Andrew Marshall het hom ook in de Wild Dog line-up uitgeken. Hy moes seker baie kak op varsity gemaak het.
 
Old No 7 said:

Pielas was een van die soet outjies, kerkmens en so......................... PU vir CHO
 
seajaykay said:

:laughing4:  :laughing4: As Pielas se naam Eben is....... :peepwall:  Ek was die enigste 1ste jaar in die gang met 'n lisensie.... DUS ek was menige maal in die nag wakker gemaak om NOG drank te gaan koop, of om daai Jetta by Bourbon Street te gaan haal omrede hulle liewers terug gestap het Caput toe  :biggrin:  :imaposer:
 
Bugga I couldnt make it. Looks like a great bash (as always)  :thumleft:

Anyone have any tracks, routes - jeep or single track etc. (off the sand roads) in the area? I will be in that vicinity this weekend?

TM....
 
Dagse, weereens dankie vir al die relings. Dit was my eerste Bash maar beslis nie my laaste nie. Daar was nie regtig tyd vir foto's nie, hier is darem so paar.

Gepak en reg om te ry.

dscn0184n.jpg

dscn0185up.jpg

Angstig om te ry Saterdag oggend

dscn0191w.jpg

Ketting is te pap.

dscn0195g.jpg

Het iemand dalk ou Slakkie se trent pale gesien? Hy het dit by die bash vergeet en tjank nou lang trane. Asb. laat weet as jy dit gesien het.    :thumleft:

My pa het altyd gesê:  van vrolikheid kom olikheid en daar het jy dit nou.  Brannewyn briek nie vir tentpale nie  :biggrin:
 
Top