Northern Cape

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 13, 2014
Messages
12
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Solo Trip - Plan is not to get plan, but think I planning too much anyhow. Day 1 JHB - Kathu, stayed Urban Hotel quite pricey, but comfy, would rather recommend Kathu Inn. Day 2 Kathu - Augrabies, took a detour just after Olifantshoek to Witsand, 70km gravel road is good. Brace yourself as it is hot as hell. Worth the drive though. Day 3 Augrabies originally to Vioolsdrift, but had to stop in Pofadder for 6 hours to wait for a battery from Upington.
497fd4239305a8ec08f9cdb603694448.jpg

Sleeping Springbok tonight and will them head up to vioolsdrift tomorrow via Kleinzee and Port Nolloth before missioning down to Sutherland.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Eish ek bly in kathu maar ken nie n kathu inn nie!
sal oor algemeen aanbeveel dat mense nie hier oorslaap nie,as n reel is verblyf aan die duur kant.
 
Waar pas die "groepfoto" nou in op die RR wat ook in verkeerde afdeling gepos is  ???
 
Sorry Subie ek probeer nog al die stuff uitfigure, besef ek raak nou oud. Gedog dis die regte plek om 'n ride report te post al is dit semi klaar. Belowe om dit uit te figure. Al die manne werk vir SAPS in Pofadder en het my die dag company gehou terwyl hulle vir my 'n battery in Upingtong gesource het.

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Nicol_Mullins said:

Sien nou eers my suur gesiggie aan die einde van pos dit moes eintlik n smiling mannetjie gewees het wat bike ry. My pos was eintlik bedoel om bietjie jou te terg.
Kudu's vir die SAPS manne in Pofadder  :ricky:
 
Eish daai noord Kaap is mooi wereld, ek het GROOT geword daar en verlange altyd terug na daai wereld, dalk moet ek pension vat en soontoe gaan.
 
nielvn said:
Eish daai noord Kaap is mooi wereld, ek het GROOT geword daar en verlange altyd terug na daai wereld, dalk moet ek pension vat en soontoe gaan.

Dit is omtrent al waar ek wil adventure biking ry. Noord Kaap en op Kalahari se kant toe is my favourite rypaaie. Lekker lang
slap paaie waar dit vir my voel ek sweef oor die plat vlaktes  :ricky:
 
Top