Notorious "Off" Spots

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pote se hek  S29 50.467 E21 05.652

Set a 50 m proximity warning on this when travelling from Verneukpan toward Kenhardt.

--------------------

There is also a specific driffie on the Moordenaarskaroo road which I am trrying to get to coords of

I would put a perimeter warning of at least 100 m on this one.

It sits behind a blind drop when travelling from Lainsburg toward Sutherland and is often full of deep stagnant water.
 
Heimer said:

Ek onthou ook daai een Heimer, en daai driffie along the railroad almost took me out as well, 500m before Darling Cellar..
 
How about the cattle grid and gate on the Middelpos to Gannaga road.  Up a slight rise and hidden around a left hander, it's caught out quite a few riders.
 
Crossed-up said:
How about the cattle grid and gate on the Middelpos to Gannaga road.  Up a slight rise and hidden around a left hander, it's caught out quite a few riders.
Daai draai is nog bietjie sanderig ook en ek het so gekonsentreer op daai draai met sand en dan is die hek op jou.
Daai hekpaal hou jou oë vas en ek moes myself forseer om na die opening tussen die hekpale te kyk, ek het eers anderkant die hek na my speedo gekyk, 78km/h, vir my is dit BAIE vinnig.
Ons het twee manne met GS1200 later gekry wat twee op daar deur is, die man agterop het gedink die bestuurder vat die verkeerde lyn, en hy probeer toe eiehandig die rigting verander eish, hulle is darem veilig daar deur.
 
Dis hoekom jy nooit vinniger ry as wat die draai jou toelaat nie.
Jy weet nie wat daar vir jou wag nie.

In like a kitten, out like a lion.

Heimer said:
Pote se hek  S29 50.467 E21 05.652

Set a 50 m proximity warning on this when travelling from Verneukpan toward Kenhardt.

--------------------

There is also a specific driffie on the Moordenaarskaroo road which I am trrying to get to coords of

I would put a perimeter warning of at least 100 m on this one.

It sits behind a blind drop when travelling from Lainsburg toward Sutherland and is often full of deep stagnant water.
Onthou hom. Dink dis net anderkant Rondawel as jy van Laingsburg se kant kom
 
Kaboef said:
Dis hoekom jy nooit vinniger ry as wat die draai jou toelaat nie.
Jy weet nie wat daar vir jou wag nie.

In like a kitten, out like a lion.

Hahahaha sal daai een onthou. In gymkhana is dit ook SLOW IN, FAST OUT :ricky:
 
Op presies dieselfde plek voor Eselsbank...
ekself het nie geval nie, maar die man op die GSA voor my wel...ek is die ou wat agter sit en wag vir hom om klaar te speel.
Ek is maar 'n pisgat, ek paddle deur die sand. :imaposer:
 
Attachments

  • IMG_0231.jpg
    IMG_0231.jpg
    215.3 KB
Het self met n GSA geval daar. 007 s'n.
Maar dit kom van met die GPS speel terwyl jy in die sand is.
 
Dis nogal interessant hoe hierdie stukkie onskuldige sand nou skielik so berug geraak het  :spitcoffee:
 
Kaboef said:
Het self met n GSA geval daar. 007 s'n.
Maar dit kom van met die GPS speel terwyl jy in die sand is.
Die Gps het seker gewys daar is nie sand op daai plek nie :ricky:
Ek het maar net vêr gekyk en in die spoor gebly en die TA geroer.
 
Operator said:
Dis nogal interessant hoe hierdie stukkie onskuldige sand nou skielik so berug geraak het  :spitcoffee:

Want mense foeter daar neer  O0
 
Het my fototjie ook maar gaan uitgrawe.
Sal seker maar n monument moet gaan opsit daar.
 
Attachments

  • IMG-20140728-WA0000.jpg
    IMG-20140728-WA0000.jpg
    201.8 KB
Top