Jy is reg, die sand was mooi uitgery deur die voertuie en die spoor was goed as jy gefokus was.
Het wel n ent verder die TA saggies neergesit om n draai te loop :ricky:
Die vriend wat ek op die WD ontmoet het het saamgery op my Kaap trip, op daardie stadium het hy hom al op geval en het gepaddle voor my.
Ek sukkel om te paddle as die terrein sleg raak, moet maar regop staan en ry, kon egter nie vooruit ry nie, want as die knaap val sou ek moes omdraai, daai pad is nie gemaak vir heen en weer ry as dit nie nodig is nie.
Moet sê, my homemade crashbars werk soos n droom.