Nuut hier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

douw

Race Dog
Joined
Jul 22, 2010
Messages
2,397
Reaction score
3
Location
Zwavelpoort - Pretoria East
Bike
KTM 690 Adventure
Hi almal.. ek is lankal 'n "roofleser" maar het nou van "gas" na "Dodo" gevorder.  Ek is Douw.. woon in Pretoria Oos op die plotte en ry GS 1100 net wanneer ek kan. Ry graag langpad met 3 x Namibie Trips (Swakopmund) en 1 x Mozambiek (Pemba) Trip onder die belt.  Ook Kaapstad via Transkei en Durban al gedoen. Dink ek ken paar maats hier op die form. Laat maar weet .... alles van die beste
 
Top