Nuut op die Forum

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 20, 2016
Messages
5
Reaction score
0
Location
Worcester
Bike
Honda TransAlp XL700V
Hallo almal ek is nuut op die forum ek is 57 jaar oud en ry met 'n 700 Honda Transalp. ek ry bike van 1979 af nog in die ou weermag dae. ek is gelukkig genoeg om twee seuns te he wat saam met my bike ry, hulle ry met 650 vstroms. Ons het 'n ryklub op Worcester in die Boland genaamd Worcester Duelers en ons probeer om ten miste een keer per maand 'n trippie te doen, ons vertrek moreoggend na Gamkaskloof (Die Hel) naby Oudtshoorn vir die lang naweek. Ek sien uit daarna om deel te raak van die forum .
Groete tot later
 
Top