Hello almal,
Nadat ek die al tevore 'n paar keer en weer die afgelope naweek saam met 'n klomp honde gery het en die "familie" gevoel tussen hulle ervaar het, het ek net daar en dan besluit om deel te word van die groot familie.
My Pa is 4Kays en my Ma is Huisdier. Ek bly op Kirkwood en studeer aan die NMMU.
Ek ry en geniet my BMW F650GS.
Groete