Ooskaap Spookhuis/Spookdorp oorslaap 30 Junie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swart Baard

Race Dog
Joined
May 16, 2011
Messages
704
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
Ek het op die thread op die forum afgekom:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=36767.0

Dit het my die idee gegee om een aand in spookhuis of spookdorp te gaan oorslaap  :peepwall:

Reelings vir Spookhuis oorslaap as volg:

Datum: 30 Junie
Plek: Bie se pa se plaas
Ontmoet: 13h00 by Glenconnor
Verblyf: Kamp vir een aand. Daar is nie krag of toilet nie en ook nie water nie. Jy gaan rerig in die sticks wees....serious  :deal:  En ja dit gaan koud en donker wees  :eek7:

Spesiale reelings:
1.) Bring eie vleis en drinkgoed vir die aand.
2.) ONTHOU DRINK WATER ! ! ! Daar is geen fasiliteite by die spookhuis
3.) Braai sal verskaf word. Die wat plek het vir hout, Blitz en charka, bring asseblief saam
4.) Elke persoon sorg vir sy eie ontbyt die volgende oggend. Bring jou eie gas stofie vir warm water ens.
5.) Jy is verantwoordelik vir jou eie rommel. Dit wat jy inbring moet jy uitvat  :deal:
6.) Elke iemand sorg vir sy eie middag ete. Ons gaan nie meer saam eet by The Lookout soos oorspronklik beplan nie. Dit is Wildsfees so die wat wil kan by die fees iets vir middag ete kry of daar kan by die spookhuis gebraai word vir middag ete. Maar jy gaan rooster moet deel met skaapkoppe  >:D  Almal (die wat plek gaan he na die koppe) braai weer die aand  :3some:
7.) Onthou om n' spook storie saam te bring  >:D

Sit jou naam op die lys as jy saam kom spook soek:

1. Swart Baard
 
Top