P.K.
Race Dog
dirt rat said:Die struikelblokke wat Oubones moes oorkom om die rit te doen was menig en moeilik.
Dat hy alles oorkom het was vir my persoonlik n inspirasie.
Mooi man Oubones.
Ek stem saam..!
dirt rat said:Die struikelblokke wat Oubones moes oorkom om die rit te doen was menig en moeilik.
Dat hy alles oorkom het was vir my persoonlik n inspirasie.
Mooi man Oubones.
Ongelukkig moet ek nou eers uitvind hoe om die ander ouens se foto's te "steel" anders is daar nou niks tot Marble kamp omdat die foon met alles op daar voete gekry het! :'(Tom van Brits said:Pragtig Oubones, ek is bly jy het darm tog n goeie klompie fotos oor om te deel! :thumleft:
Oubones said:Ok, so the long haul is about to start.
Had my coffee thinking eish!
Not even all the guys are here and this solo rider is going off with the biggest group he has ever ridden with on the longest trip he has done so far in an area he has never been to!
At least my back had been behaving and did not give me hassles even till now! :thumleft:
Pic 1: The Iveco! My favorite vehicle! Hehe, I got to ride in it with Hardy for the first part of the trip and it was nice to get to know the man ( I had never met him personally before) and as I am used to my vito it was also nice to be even higher!
That vehicle carried our whole camp! I quickly understood why we were limited in luggage!
It was also to prove dustproof for the whole trip!
Pic2: Long road ahead!
Pic3: Britstown, I did my matric in De Aar close to there and thoughts off my youth went through my head as we passed there.
Pic4: Our convoy at one off the rest stops
Pic5: Chantall and Diesel in the cruiser, that dog was just amazing! By Britstown my dog would have eaten up the seats and climbed out the window! Diesel just lay on his nice bed and chilled!
Pic6: There are some serious birdnests on the old telephone poles in the Northern Cape and South Namibia!
Oubones said:[member=12730]Dorsland[/member] , Jammer oor die lang stilte hier, maar ek is maar lekker besig!
Ek werk al van Mei maand af op kontrak vir Hardy en is tans weer in Namibië!
So ja beter as bietjie afslag!
[member=3042]ETS[/member] , lekker om jou te ontmoet en ja jy moet definitief so trip doen wanneer jou been reg is!
Mense julle moet nog net so bietjie aanhou dan sal die storie weer spoed kry!

Enter your email address to join: