Paar fotos van my Nam trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,318
Reaction score
790
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Verlede jaar hier Oktober rond dink ek.
Selfoon en oor algemeen swak fotos. Pos maar n paar :ricky:
 

Attachments

  • 12100026.jpg
    12100026.jpg
    163 KB
  • 12100032.jpg
    12100032.jpg
    95.7 KB
  • 12100035.jpg
    12100035.jpg
    190.8 KB
  • 12100021.jpg
    12100021.jpg
    177.6 KB
Nog n paar
 

Attachments

  • 12100038.jpg
    12100038.jpg
    194.3 KB
  • 12100051.jpg
    12100051.jpg
    359.7 KB
  • 12100055.jpg
    12100055.jpg
    206.4 KB
  • 12100070.jpg
    12100070.jpg
    166.5 KB
Nog n paar :ricky:
 

Attachments

  • 12100073.jpg
    12100073.jpg
    175.6 KB
  • 12100079.jpg
    12100079.jpg
    253.8 KB
  • 12100083.jpg
    12100083.jpg
    206.8 KB
  • 12100086.jpg
    12100086.jpg
    188.7 KB
Nog n paar  :lol8:
 

Attachments

  • 12100091.jpg
    12100091.jpg
    66.2 KB
  • 12100092.jpg
    12100092.jpg
    107.5 KB
  • 12100089.jpg
    12100089.jpg
    164 KB
  • 12100088.jpg
    12100088.jpg
    103.6 KB
En nog n paar  :-[
 

Attachments

  • 12100093.jpg
    12100093.jpg
    190.1 KB
  • 12100094.jpg
    12100094.jpg
    119.3 KB
  • 12100095.jpg
    12100095.jpg
    179.1 KB
  • 12100097.jpg
    12100097.jpg
    120.9 KB
Nog n paar  ???
 

Attachments

  • 12100099.jpg
    12100099.jpg
    130.2 KB
  • 12100102.jpg
    12100102.jpg
    109.4 KB
  • 12100103.jpg
    12100103.jpg
    244.8 KB
  • 12100104.jpg
    12100104.jpg
    221.5 KB
Laaste paar  O0
 

Attachments

  • 12100105.jpg
    12100105.jpg
    183.6 KB
  • 12100109.jpg
    12100109.jpg
    184.7 KB
  • 12100111.jpg
    12100111.jpg
    189.6 KB
lekker pics Subie.
Dit is net opvallend dat daar geen rommel in enige van daai pics nie.........
Is dit maar altyd so skoon daar of het jy alles opgetel voordat jy die kiekies geneem het?
 
Sidpitt said:
lekker pics Subie.
Dit is net opvallend dat daar geen rommel in enige van daai pics nie.........
Is dit maar altyd so skoon daar of het jy alles opgetel voordat jy die kiekies geneem het?

Dis een ding van Namibie. Die plek is skoon. Nie veel rommel wat langs paaie rondle nie. Pragtige roadside stops met netjiese skoon tafels en skoon dromme. As jy oor die grens ry, terug in SA , let jy dadelik op die rommel en gemors wat oral rondle.
 
Kyk hoe smeek daai tyres agterop om opgesit te word om bietjie Nam grondpad te proe!! ;) :peepwall: :pot:


Subie jou foto's wys die niksgeid van Namibia waaroor sommige van ons so mal is.
 
chrisL said:
Kyk hoe smeek daai tyres agterop om opgesit te word om bietjie Nam grondpad te proe!! ;) :peepwall: :pot:


Subie jou foto's wys die niksgeid van Namibia waaroor sommige van ons so mal is.

Dink tog ek sal graag Namibie weer wil gaan toer maar nie alleen weer nie. Ek is baie mens sku en die kontak wat ek met mense daar gehad het het nie goed gegaan nie. Dink dit het maar baie te doen wat jyself projek na vreemde mense. Ek het die geleentheid gehad om Nam saam met Dewald1 te gaan doen maar kon nie wag nie. Fout nommer 1.
My vrou is ook baie keen om Nam te gaan sien met die Subaru. Ekself hou van die ver verlate vlaktes en die pragtige grondpaaie was iets om te beleef. Ek was so disgusted met myself na die Nam trip dat ek vir 3 maande omtrent glad nie aan my bike geraak het nie daarna. Dink ek raak nou te oud vir die alleen kampvuurtjie in die verre  :ricky:
 
lyk lekker, maar daar het mens darem bietjie company nodig
 
Lekker man lekker!

Ek was nog nooit in Nam nie en dink dis tyd dat ek plan maak.

Jy toe die tyres opgesit of was dit nie nodig nie?
 
Dis darem mooi daai niksgeid.  Dis mos hoe 'n solo gedoen moet word.  Hoe lank het daai Vryburg blitong jou gehou Subie? Kom jy Nam Bash toe?

Hier's 'n foto uit 2002 daar in die Kuisebrivier toe ek te perd van Windhoek, Swakop toe gery het.  Julle's 'n klomp softies  :peepwall:  Sien die pad is nou geteer. 
 

Attachments

  • JDS_Namibië perdesafari.jpg
    JDS_Namibië perdesafari.jpg
    161.5 KB
Dorsland hoe lank het dit gevat?
Sien jy het die regte saal vir die trippie opgehad.
 
Manic said:
Lekker man lekker!

Ek was nog nooit in Nam nie en dink dis tyd dat ek plan maak.

Jy toe die tyres opgesit of was dit nie nodig nie?

Verniet die tyres saamgedra. Daai grondpaaie waarop ek was is so mooi dat mens dit seker gemaklik in roadtyres ook kan doen.
Hier was egter n klomp wat spookstories oor Nam se paaie vertel het. Glo gewaarborg dat mens maklik binne eerste 100km sal val op Nam se paaie of so iets. Ek het dan ook heel bygelowig die land binnegery en n skerp uitkyk gehou vir die "boogyman" wat daar rondsluip op daardie paaie  :imaposer:
Glo daar is erg paaie maar nie op my roete nie.  My gladde tourance het baie lekker gery.
 
So 7 dae Chris.  Beste herinneringe ooit.  Wens ek was jonk genoeg om dit weer te kan doen.  Dis amper soos fiets ry, net stadiger sodat mens die omgewing kan waardeer. Daar was party dae wat my agterent gevoel het ek ry daai perd bloots.
 
Subie,  hoeveel km het jy in totaal gery?  Die Yammie jou niks moelikheid gegee nie?
 
Ek was n pikkie toe kom daar by ons n man uit die NTransvaal te perd aan in die Kaap.
Hy het twee weke op die plaas gebly en toe sit ons hom en perd op die trein op Phesantekraal terug huistoe.
Dit moes so 1969/70 gewees.

Sorry vir die Hi Jack Subie maar dis mos die lekkerte van WD fred's. Mens weet nooit watter interessante draaie
hy gaan maak.
 
Top