PE area dag Trip??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herms

Race Dog
Joined
May 12, 2008
Messages
955
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
Suzuki DR650
Enige iemand lus vir 'n half dag trip die naweek(24/25)? Ek wil graag 'n paar
kilo's op my Djebel sit. Watty?????

Ek's maar nog nuut in die game, so dit gaan nie 'n vinnige storie wees nie.
Ek will graag die grond paaie om PE leer ken. O0
 
Top