Carrol
Pack Dog
Saterdag: 10 Maart. Ek en Craig en Erna beplan om 9:00, Engen Wimpy uit Riversdal te ry, 9:00 brekkie te hê in Ladismith en van daar af na Seweweekspoortpas, waar ons in die pas stop vir 'n piekniek. Enige een wat belangstel... Dit gaan 'n rustige rit wees. Dis so 350km