Tampan,
daar's natuurlik ook n ander oplossing: jy vra mooi vir Grondpaaie wat hy aan sy L gedoen het, en dan doen jy dit aan joune ook!
Kyk, 2 uit 3 R-manne het op sy very-modded L gery, en hulle raas nou nog ook hoe lekker die ding is!!! :biggrin:
Masehare,
hoe die 230 hom gedra het?
Hy het glad nie! Dis rerigwaar die allereerste keer dat ek jammer is dat ek nie earprotection gedra het nie (ek het nog nooit nie!) want my ore suis nou nog altyd, en as ek op ons raserige fabrieksvloer is dan wil ek wegkom daarso, dis vrek onaangenaam. OK ja ek's n dwis, maar dit maak genoegsaam duidelik die dingetjie raas so effens - wat hy moes doen om by die groot base te bly, en dit het hy daarem mooi gedoen.
Toevallig start ek die ding vanoggend, en nee, hy klink soos altyd... maar full taps raas die etter - wat seker my fout is, ek het dan die pyp opgesit
Jy beter volgende keer saamkom, verals as jy nog die mooi 400 het?