Play on rear disc?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

katvis

Pack Dog
Joined
May 4, 2009
Messages
373
Reaction score
0
Location
Lutzville
Bike
KTM 990 Adventure
??? Het onlangs n 990R aangeskaf. 10600km op klok, maar die rivets op die agter disc het baie speling en dit rattle!
Enige manne al sulke probleme gehad en vervang n mens dit met dieselfde part of iets aftermarket?
Die agter shock het ook n bietjie speling by boonste mounting/ bush! Dit pla nie so erg nie, maar as daar iets fout gaan...
"pappa wag vir jou" :eek:
 
Top