Plek in Bela Bela of Cullinan area waar bakkie kan los?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,303
Reaction score
778
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek wil my seun nou Donderdag vat vir n lekker grondpad trippie.
Sien op die kaart daar is heelwat grondpaaie Cullinan en Bela Bela omgewing.
Weet iemand dalk  van kamplek of iets dergeliks waar ek my bakkie kan los vir die dag?
Enige plek waar daar bietjie grondpaaie is wat ons kan gaan verken.

:ricky:
 

Latest posts

Top