Pretoria, Haenertsburg, Magoebaskloof and back!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Lekker ouens! Justin het jy lui geraak met die fotos se raampies na 'n ruk?  >:D
 
Lyk moerse lekker... :thumleft:

Thanks vir die share.
 
Nice RR!!!  :thumleft:

Really need to get the route for the next time I go up there.. :ricky:
 
Dwerg said:
Lekker ouens! Justin het jy lui geraak met die fotos se raampies na 'n ruk?  >:D

Ek het helfte gedoen, toe lyk dit of dit nie wys op die forum nie. Toe los ek dit.

Vanoggend sien ek al die raampies is reg. Sal maar werk daarvan maak...

Nie geweet julle honde is so gepla oor cosmetics nie ;)
 
Liewe etter......wat het jy vir Reinhardt gevoer dat hy so deurie kak lyk......ek sou versigtig wees as hy brekka maak in daai toestand!!  :peepwall: :pot:

Lekker julle......ons wag nou nog vir IDR se Triumph report so dankie dat jy darem die werk gedoen het Justin!  :thumleft:

Mooi wereld daai...ws nog nie daar op 'n scooter nie.
 
Carrots said:

my oege is net toe man!

Ek het tracks vir die hele naweek as enigiemand belangstel
 
IDR said:
Carrots said:
Liewe etter......wat het jy vir Reinhardt gevoer dat hy so deurie kak lyk......ek sou versigtig wees as hy brekka maak in daai toestand!!  :peepwall: :pot:

Lekker julle......ons wag nou nog vir IDR se Triumph report so dankie dat jy darem die werk gedoen het Justin!  :thumleft:

Mooi wereld daai...ws nog nie daar op 'n scooter nie.

my oege is net toe man!

Ja, kyk, dit was die volgende oggend wat moeilik was. Het gedink ek gaan dit nie maak huis toe nie!
 
Wow Justin, nou is ek sommer jaloers dat ek so ver is!

Remind my aan ons camping dae :)....
 
Lappies said:

LOL, ek was meer ge-kit met hierdie bike trip as wat ons was met ons camping naweeke!

Daai dae het ons net 'n tent gepak en 6 bottels Tas. Nou het ek ten minste 'n braai gril!
 
Justin said:

So.....ek hoor jy join is vir Plothond se donkie pad Semonkong toe na die bash.........is jy reg en gereed?  :mwink:
 
For Sure! Ek kannie wag nie. Die Miesies is 'n bietjie omgekrap weens die ekstra paar dae, maar nou ja...

Gaan ons by Baboons Pass op gaan?
 
Ons ry daar verby....

Dink nie dit behoort te moeilik te wees op 'n bike nie though.
 
Check bietjie Julie se Leisure Wheels. Dit lyk bietjie rof hoor...
 
Fantastic area and stunning photos :thumleft: :thumleft:
We used to go down those falls and see how many bruises we could collect when we tracked in the area. ::)
 
Top