PTD (Post trip Depression) kuier by Veldtie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
1
Bike
KTM 990 Adventure
Hierdie werk besigheid is sommer 'n klomp nonsens. Ek ly nou nog aan depressie na my maand vakansie in Nam.

Ons gaan by Veldtie kuier die eerste tweede naweek (6de en 7de) in Maart. Hentie het die hele plek bespreek die naweek voor dit so dit moet die naweek na dit wees.

Veldtie het 3 kamers oop so sit jou naam op as jy wil gaan. As ek my baas kan sweet talk wil ek en Kokkie lunch time die Vrydag sleep en Ouberg pas gooi Dwarsbar toe. Saterdag oggend 7 weeks poort gaan bekyk.

Bespreek vir my 'n katel vir Vrydag en Saterdag asb Veldtie.

Wie gat nog:

1. Wortel
2. Manic
3. Drol
4. Tiffie
5. Kokkie
6. Voete?
7. Oupa Heimie?
 

Latest posts

Top