Renier Introduction to group

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 4, 2016
Messages
7
Reaction score
0
Location
Elgin
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Hi julle, my naam is Renier

Woon huidiglik in Elgin, net buite Grabouw, ry al so 7 jaar motorfiets, maar probeer wegkom nou van die superbikes en wil meer die adventure riding betree. Ken so paar manne persoonlik wat al lank op die groep is, hoop vir n' lang lekker pad vorentoe op die groep.

Cheers
 
Top