- Joined
- Feb 27, 2012
- Messages
- 524
- Reaction score
- 359
- Location
- Centurion, Pretoria
- Bike
- KTM 1290 Adventure R
Het iemand miskien op datum inligting oor die toestand van die R709 tussen Winburg - Excelsior - Tweespruit, en dan N8 na Ladbybrand? Ek soek 'n alternatief vir die Winburg - Marquard - Clocolan - Ladybrand pad, laas toe ek hom gery het was hy moertoe. Lw. navraag is vir 'n trip per voertuig, nie op bike nie. Dankie vir enige info, sal baie waardeer word.
![Screenshot 2025-02-11 164605.jpg Screenshot 2025-02-11 164605.jpg](https://cdn.imagearchive.com/wilddog/data/attachments/837/837858-b5f0e966a281cb2245a5fc5299d1a316.jpg)
![Screenshot 2025-02-11 164605.jpg Screenshot 2025-02-11 164605.jpg](https://cdn.imagearchive.com/wilddog/data/attachments/837/837858-b5f0e966a281cb2245a5fc5299d1a316.jpg)