Rockspiders & Sandmonsters ... brackish water ...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi fotos en RR en dankie vir die trip,miskien moet ons vir BB beter kaarte laat opsit want dit smaak my sy GPS wys dat ou riviere nice gravel paaie is :lol8:Darem net n ou grappie,Dawie :biggrin:
 
Hi Woody, ek het die kaarte gewissel tussen T4A en Garmap SA Topo 2012. Sal nog die roete kaarte post... :homework:
 
Dankie.  Ek het laas goeie raad van my TABLET met T4A in daai area gekry.
My seun vra op 'n keer.. Weet pa waar ons is.... dis nou as jy so tussen niks  en nerens ry en jy WONDER of dit die regte pad is.
Ek het maar die T4A gevolg en ons het uitgekom waar ons wou.  :thumleft:
 

Latest posts

Top