Roete af old thumper bash toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,315
Reaction score
789
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek is besig om my roete af te beplan thumper bash toe. As van julle kenners dalk iets sien wat ek mis help tog n bietjie.
As ek interresante plekke mis ry
As daar grondpaaie is wat teer stukke kan vervang ens.
Ek kamp so stel nie in fancy oornaggeriewe of eetplekke belang nie.
Hierdie is my eerste dag vanaf my huis tot by Aliwal noord.
Enige interresante grondpaaie,passe op die pad van Aliwal tot Grahamstad?

:ricky:
 

Attachments

  • Old Thump.gdb
    71 KB
Top