Rooi Wolf in die Hantam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Rooi Wolf

Pack Dog
Joined
May 23, 2013
Messages
491
Reaction score
79
Location
Nieuwoudtville
Bike
KTM 690 Enduro
Goeie dag
Ek het uiteindelik die bullet gebyt en aangelsuit..
As ek by my voorhek uitry is ek op die grondpad, en saam met my voorliefde om agterpaaie te verken, het ek al 'n hele paar myle ingesit op die stofpaaie van die wye Karoo, Boesmanland, Namakwaland en Sederberge. Ek sien uit om van julle raak te loop op die agterpaaie, en om meer te leer by julle ou honne!
Ahoy 
 

Attachments

  • DSC01364.JPG
    DSC01364.JPG
    342.1 KB
Top