ROOIBERG SUNDAY JOL !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Awesome roads,we went that route to Clanwilliam in March!Love the Tenere`! That Africa Twin looks familiar,is it from PE? Looks like a mate of mines old bike
 
Lekker man :thumleft: .Ai eks sommer van voor af bly ekt 'n grondjie op Vanwyksdorp gekoop!Kan nie wag om eendag daar te gaan bly en net bike te ry nie! :drif:
 
Kwaai , ek het juis 'n nuwe "ou" pad ontdek van daar naby die gouritsrevier tot in Van Wyksdorp , dis nie eens op trax 4 africa nie , kannie wag om hom te gaan explore nie ??
 
Ja daars nice paaie man.Ek en Chris en Dolf het eendag daai pad gaan ry van Oudshoorn se kant af tot in Vanwyksdorp.Dit was pragtig!Ons manne moet 'n slag bymekaarkom man.
 
Klink goed , laat maar weet as jy weer in die area is . :ricky:
 
Baie mooi pad en perfek vir desember, laas jaar op die 24ste van die pad gery van Grootbrak na Barrydale, 3 ander voertuie op die pad, terwyl almal sweet op die N2

Sien die avatar...

nou moet iemand net van barrydale na somerset wes 'n grondpad kry, dan ry ons tot binne Grootbrak op die grond :drif

lekker ry
 
Mool said:

Die grondpad van hier af na Barydale kom uit naby Ronnies. Dan gooi jy Warmwaterberg oor. Jy kan redelik naby kom op grond.
 
Ja ! Maar 'n mens moet naby Ronnies slaap want dis LEWENSGEWAARLIK om te ry as jy daar uitgeslingerv kom ! :eek7:
 
Ai daai lekker grondpaaie. Frans ons moet maar Desember se trip met nog 4 dae verleng.
 
Top