Rooiels toe met Flatout en Lindsay

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Dit was vandag een van daardie super perfekte dae in die Kaap en uit meegevoel met die WD's wat daar in die Kalahari stof en hitte moet trotseer besluit ek en Lindsay om see se kant toe te mik. Gordonsbaai deur op een van die beste motorfiets-paaie in die wêreld, Clarence Drive,  tot by Rooiels.

Hier neem ma ons twee af met die vertrek voor die huis
 

Attachments

  • IMG-20141004-WA0004.jpg
    IMG-20141004-WA0004.jpg
    166.1 KB · Views: 353
Top