dual
Race Dog
Slaap môre aand by Cederberg Oasis, vinnig beplan en ry met voertuig (elmboog gaan nog nie motorfiets vat nie)
Ek soek inligting, is daar 'n kaart van rotstekeninge (Boasman/San) van die area
Ek weet van die by die ou murasie tussen Peerboomskloofpas en Katbakkiespas, en dan naby Truitjieskraal en Stadsaalgrotte
Soek eintlik die onbekende tussen in
Ek beplan om 06:00 Saterdag te vertrek