Alpine Al
Race Dog
- Joined
- Jun 11, 2012
- Messages
- 813
- Reaction score
- 35
- Location
- Western Cape , West Coast
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Jackol. said:As ek geweet het van die kasteel sou ons dit ook gaan doen het. Kom ook nou van daar af, dit is ongelooflike mooi scenery! Dankie vir die deel.
Ek haat dit as mense huilerig raak wanneer jy jou bike geniet! As jy 'n bike kan bekostig is jy groot genoeg om verantwoordelikheid vir jouself te kan vat. Het vorige trip saam sulke mense gedoen... Ek het later soos 'n terroris gevoel soos ek al die draaie bekruip! ot:
Ja, terwyl jy die ou skilpaaie verby ry voel jy so bietjie sleg. Di's hoekom jy moet so vinnig verby ry soos moontlik. Die skaam gevoelte is gou verby en daarna voel jy so blerrie goed!