hondsekierie
Race Dog
Naand manne, hoop julle kan my help met n mooi roete tussen bogenoemde 2 x bestemmings. Dit is die pad terug 'states' toe.
Terrein maak nie vreeslik saak maar wil net noem dit moet nie langer as 3 x dae vat om terug te kom in Kuruman - ons dra full kit (990, Sten & 660).
Laat weet my op hierdie thread of per PM, maak nie saak nie :thumleft: