Sani Pass, enige iemand ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

m0ng00se

Puppy
Joined
May 13, 2010
Messages
19
Reaction score
0
Location
UK
Bike
KTM 690 Adventure
Hello Almal,

Ek het sopas in Suid Afrika aangekom nadat at London op die 21ste Sept verlaat het. So bietjie meer as 2 maande teen oos Afrika af tot hier.

Ek gaan nou volgende naweek (of die naweek wat kom), Bloemfontein toe om vir my ouers te kuier, maar dit kan nogal boring raak om 2 weke in Bloemfontein te sit .. sooooo

Ek wil graag bietjie deur Lesotho ry tot by die "Highest Pub in Africa" en dan die Sani Pass af en weer op ... enige Bloemfontein bikers wat dalk paar dae in die week af het om te join ?

Groete !
 
Top